Deon Vermeulen

“Hi Su-lene

My aansoeke is ingedien en nou wag ons net vir goedkeuring voor ek finaal hier kennis gee om vroeg Januarie daar te begin.  Weereens dankie vir jou verwysing, puik diens en bystand.

Vriendelike groete”